Verlede
jaar het ek en my swaer en
my skoonseun per vliegtuig na
Windhoek gereis om veral die
dierelewe van Namibië te besigtig. |
Last
year, me and my heavy and my
cleanson travelled by flying harness
to Windcorner specially to belook
the animal-living in Namibia. |
| In
die Noorde het ons toe volop
springbokke, steenbokke,
blesbokke, kameelperde en ook
meerkatte gesien.
|
In the North
we then saw full-up
jumping goats, brick buck, bald
buck, camel horses and also more
cats. |
Een keer was
ons senuwees egter
skoon op hol. |
One time genuine
our sinews were
clean on hollow. |
Ons het agtergekom
dat ‘n luiperd
besig was om ons te bekruip. |
We aftercame
that a lazy horse was
busy becreeping us. |
In ‘n
oomblik was ons slaggereed
met ons dubbelloop haelgewere.
|
In an uncle
tin we were slaughter
ready with our double walk hailguns. |
Toe die luiperd
agter die bos roer,
skiet ons almal gelyk. |
When the lazy
horse mixed behind
the bush, we all shot equal. |
Na alles verby
was, was ons hare
baie deurmekaar. Ons het dit toe
netjies gemaak, in die bakkie geklim
en huis toe gery. |
After all was
past, our hairs were
very through each other. We then
made it into small nets, we climbed
into the dish, and rode home. |
Langs die pad
het ons ‘n papwiel
gekry. |
Along the road
we got a porridge
wheel. |
So het ons lang,
opwindende dag
geëindig. |
So did our long,
winding-up day
end. |